Project Guide           Mil-Poster-Afr           Kalender-Afr

Mil-Poster-Eng         Support by SMS       Calender-Eng

More background on project-Eng        More background on project-Afr


Miljoene sê "nee"

Nee vir die misbruik van God se Naam in die media-Ex 20:7

Millions say "no"

Do not abuse the Name of God in the media

Ex 20:7

Introducing-Stel bekend

"30 days media fast"

"30 dae media- vas"

1-30 June 2005

Sien registrasie vorm onder-

See registration form below-

Waarom : Gelowiges wil langs hierdie weg hul kommer uitspreek oor die aard en inhoud van programme en rolprente wat in Suid Afrika vertoon word met spesifieke verwysing na die misbruik van God se Naam

 Why: Believers wish to demonstrate their concern regarding the type and content of programming on television as well as films distributed in South Africa with special reference to the abuse of the Name of God.

  Hoe : Dertig dae van "weerhouding" van alle vermaaklikheidsprogramme en rolprente - uitgesonder bona fide nuus,aktualiteit en godsdienstige programme en vertonings.

  How: Thirty days of "abstinence" from all entertainment, excluding bona fide news, actuality and religious programs and films.

  Die media sal kennis neem as ons saamstaan

The media will respond _if we unite

  Asook : Dertig dae aktiewe voorbidding vir die industrie plaaslik en internasionaal aan die hand van 'n gebedsrooster wat beskikbaar gestel sal word.

  As well as: Thirty days of prayer offered for the industry as a whole, leaders and role players, actors and scriptwriters locally and abroad. A prayer calendar will be made available for this purpose

  Ook : 'n Aktiewe uitreik na ander mense met die tyd wat nou beskikbaar kom - dade van liefde,belangstelling en ondersteuning aan die wat dit nodig het

  As well as: an active outreach to those who need support, love and prayers during the time that become available.

  Mikpunt : Een miljoen gelowiges landwyd -een van hart, visie en oortuiging

  Target: One million believers, united in vision, purpose and heart

   Let wel : Hierdie is 'n media vas - nie noodwendig 'n onthouding van voedsel nie behalwe as die Here u vir sekere tydperke so lei .

Please note : This is a media fast,not abstinence from food except if God leads you in this matter.

 Registreer nou en ontvang 'n gebedskalender gratis -stuur aan emb@mweb.co.za

Register now and receive your prayer calendar free of charge-send to emb@mweb.co.za

 thenameofgod.com (Jesus Projek/Jesus Project) 2005

In samewerking met Transformasie Afrika In co- operation with Transformation Africa

Posbus/Box 977

Rant en Dal 1751

011 6652516 tel/faks/fax 0836019094 sel/cell

emb@mweb.co.za

www.thenameofgod.com                           Registration Form