Flyer-AFR.jpg Flyer-ENG.jpg Poster.jpg
Jesus Projek/Project Posbus 977/Box Rant en Dal 1751 2005/10/27
011 6652516 tel/faks/fax emb@mweb.co.za
Nasionale dag van gebed vir die media
6 Nov 2005
Met die ondersteuning van onder andere AGS.NGK,Baptiste kerk,Evangelical Alliance,Anglikaanse kerk,ens.
Miljoene Christene bid vir die transformasie van die media.
Sien aangehegde inligting. ( attachment)
U is welkom om `n inligtingspakket aan te vra van die organiseerder by bs. telefoon nommers.
Dankie vir u medewerking en ondersteuning.
Jannie Pelser (Organiseerder)
National day of prayer for the media
6 Nov 2005
Now with the support of the AFM;DRC,Evangelical Alliance;Baptist Church,Anglican Church,etc.
Milions of Christians praying for the transformation of the media
Please support. See attachments please
You are welcome to request a packet with info from the organizer.
Blessings
Rev Jannie Pelser